Vir alle optredes kontak Jopie Koen by 072 460 5568 of 012 329 0709 of stuur 'n epos na jopie@pierneefteater.co.za

OPTREDES DEUR JANNIE DU TOIT


MEI

SONDAG 6 Mei
BONJOUR MONSIEUR BREL
Jannie, Chanie Jonker, Wessel Beukes
Lucit Restaurant
TYD:  14h30  Ete vanaf 12h30
BESPREEK by: Quicket of 083 306 2830 per Whatsapp

WOENSDAG 9 Mei
DIE EGGO VAN JOU Oë
Jannie, Susan Mouton
Bronberg Aftree-oord
TYD:  15h00
BESPREEK by:  Komiteelede

KIEKIES – LUCAS SE LIEDJIES toe Kaap toe:  Maandag 14 tot Sa 19 Mei
Jannie, Thean Kotze

MAANDAG 14 Mei
Aasvoëlklub, Bloemfontein
TYD:  20h00
BESPREEK by:  079 796 7975  www.vulture-aasvoelclub.com
VOORPROGRAM:  Jacobus Silwer

DINSDAG 15 Mei
Drostdyteater
TYD:  20h15
BESPREEK by: https://online.computicket.com/web/event/kiekies_lucas_se_liedjies/1204864576
Navrae:  087 943 2459 / 082 802 3189

WOENSDAG 16 Mei
Die Boer Restaurantteater
TYD:  20h00
BESPREEK by: 021 979 1911 / 083 406 0111

DONDERDAG 17 Mei
Jongensdal, Stilbaai
TYD:  19h00
BESPREEK by:  082 496 1573

VRYDAG 18 Mei
The Barn, Plettenbergbaai
TYD: 19h00  Deure oop vanaf 17h30
BESPREEK by: 
www.barnyardplett.co.za of https://tickets.tixsa.co.za/event/kiekies---huldeblyk-aan-lucas-maree
NAVRAE:  079 876 0406

SATERDAG 19 Mei
Kleinteater@rolbalklub, Gariepdam
TYD:  18h30 vir 19h00
BESPREEK by:  082 375 2577


KORT TOER NA DIE OOS-VRYSTAAT EN LESOTHO

DONDERDAG 24 Mei
BONJOUR MONSIEUR BREL
Jannie, Susan Mouton, Chanie Jonker
Alliance Francaise (Maseru)

VRYDAG 25 Mei
DOEP IS NIE DOOD NIE
Jannie, Susan Mouton, Chanie Jonker
Anglikaanse Kerk, Bethlehem
TYD:  19h00
BESPREEK by: 083 469 1597

SATERDAG 26 Mei
BONJOUR MONSIEUR BREL
Jannie, Susan Mouton, Chanie Jonker
Chris se Winkel, Rosendal

BESPREEK by:  083 444 2354

SONDAG 27 Mei
LUCAS MAREE LIEDJIEWERKSWINKEL
Jannie lewer 'n bydrae tot hierdie breinkind van Coenie de Villiers deur 'n lesing oor die ontwikkeling van Afrikaanse musiek te gee: onder andere sing hy 'n paar juweeltjies uit die Afrikaanse erfenis ter illustrasie saam met sy gereelde tjellis, Susan Mouton.

WOENSDAG 30 Mei
DIE EGGO VAN JOU Oë
Jannie, Susan Mouton
Rynfield Park, Benoni
TYD:  14h00

DONDERDAG 31 MEI
Liedjies uit BONJOUR MONSIEUR BREL
Jannie, Chanie Jonker, Carel Henn
Alliance Francaise, Pretoria
TYD: 19h30

JUNIE

SATERDAG 16 Junie
JEUGDAG-VIERING VIR DIE VOORTREKKERS
Jannie, Susan Mouton 
Gesprek oor die ontwikkeling van Afrikaanse musiek 
Linden


SATERDAG 16 Junie
DOEP IS NIE DOOD NIE
Jannie, Susan Mouton, Chanie Jonker
Pierneefteater
Fondsinsameling vir Brainlife
TYD:  19h00
BESPREEK by: 012 329 0709 of info@pierneefteater.co.za

SONDAG 17 Junie
KIEKIES – LUCAS SE LIEDJIES
Vadersdagkonsert
Pierneefteater
TYD:  15h00
BESPREEK by:  012 329 0709 of info@pierneefteater.co.za

SATERDAG 30 Junie
BONJOUR MONSIEUR BREL
Jannie, Coenraad Rall, Wessel Beukes
Theatre in the Park, Victory Park, Randburg
TYD:  20h00  Pop-up Restaurant en Kroeg vanaf 17h00
BESPREEK by:  Quicket

JULIE

VRYDAG 13 Julie
Jannie, Lochner de Kock, Susan Mouton
Bloemfontein

SATERDAG 14 Julie
Jannie, Lochner de Kock, Susan Mouton
Bloemfontein
TYD:  08h30 – 12h00

SATERDAG 28 Julie
DIE EGGO VAN JOU Oë
NG Kemptonpark, Damestee
Jannie, Susan Mouton
TYD:  10h30
NAVRAE:  083 276 2815

Saterdag 28 Julie
BONJOUR MONSIEUR BREL
Jannie, Susan Mouton, Chanie Jonker
Time 'n Space Teater (Henley on Klip)
UITVERKOOP

DINSDAG 31 Julie – SATERDAG 4 Aug
BONJOUR MONSIEUR BREL en DOEP IS NIE DOOD NIE
Jannie, Susan Mouton, Chanie Jonker
TOER IN NAMIBIë

DINSDAG 31 Julie 
DOEP IS NIE DOOD NIE 
Omaruru
TYD:  19H00

WOENSDAG 1 Augustus
BONJOUR MONSIEUR BREL
Swakopmund, Haus der Jugend
TYD:  20h15

VRYDAG 3 Augustus
BONJOUR MONSIEUR BREL
Windhoek
TYD:  18H00

SEPTEMBER

SONDAG 9 September
KIEKIES – LUCAS SE LIEDJIES
Jannie tree saam met Thean Kotze op by die galakonsert van die Lucas Maree Liedjiewerkswinkel met ‘n paar van Lucas se liedjies
Atterburyteater


NOVEMBER

VRYDAG 9 November
Oesjaar
Jannie, Susan Mouton (tjello), Chanie Jonker (klavier en akkordeon) en Theuns Botha (perkussie)
Pierneefteater
TYD:  19h00
BESPREEK  by:  012 329 0709 of
info@pierneefteater.co.za

DINSDAG 13 November
Oesjaar
Jannie, Susan Mouton (tjello), Chanie Jonker (klavier en akkordeon) en Theuns Botha (perkussie)
Atterburyteater
TYD: 20h00
BESPREEK by: Computicket

SONDAG 25 November
In Kersfeestyd
Jannie, Susan Mouton, Chanie Jonker en sanggroep Breathe:  Gabby, Sizwe en Sandile
NG Bryanston
TYD:  Oggend


DESEMBER
Jannie toer Kaap toe:  1 – 22 Desember
Met Susan Mouton (tjello), Chanie Jonker (klavier en akkordeon) en Theuns Botha (perkussie)

DONDERDAG 6 Desember
Jeffreysbaai
JBay Pasta Co

SONDAG 9 Desember
Die Boer, Durbanville