Vir alle optredes kontak Jopie Koen by 072 460 5568 of 012 329 0709 of stuur 'n epos na jopie@pierneefteater.co.za

ARGIEF VAN VORIGE OPTREDES DEUR JANNIE DU TOIT


7 MAART 2008
JANNIE EN DIE TANNIE besoek die inwoners van die OUETEHUIS op DE DOORNS

06 MAART 2008
DAGBOEK VAN 'N SWERWER met Anna Davel en Douw Steyn Stellenbosch Woordfees

05 MAART 2008
ATKV AFRIKOON op Tulbagh

BREL IN BROOKLYN

DAGBOEK VAN ‘n SWERWER met ANNA DAVEL vanaf 2007. REGIE: Jaci De Villiers

JANNIE EN DIE TANNIE vanaf 2005.

EN DIE GROOTSTE HIERVAN IS DIE LIEFDE met Rika Sennett in 2005.

NAGKANTOOR met verskillende kunstenaars vanaf 2004 tot 2006.

HANDE INNIE AS met Rouel Beukes in 2003.

GENERASIE GAAP NIE Met Johan Hendriksz en Sunieda de Beer vanaf 2000. Regie Lizz Meiring

DE KLEINE MAN SPOORLOOS! vanaf 2000. Regie Ilse van Hemert.

BAGASIE 1999 Regie. Rosa Keet.

MUSIEK EN REPLIEK met Lucas Maree vanaf 1998

GELOOF, HOOP EN LIEFDE Met die Cantate Kamerkoor van Loretté du Toit vanaf 1998.

VAN BLIK EN SNAAR TOT WIE WEET WAAR 1997. Regie Stephan Bouwer.

DIE DRAAI VAN DIE EEU 1996. Regie Chris van Niekerk.

DE KLEINE MAN 1994/'5. Regie Ilse van Hemert.

SKADU'S TEEN DIE MUUR met Marié du Toit - soms met Anna Davel - vanaf 1992. Regie Stephan Bouwer.

AGTER DIE HORISON met Suzette Eloff 1990. Regie Ansa du Toit.

Talle optredes landswyd maar ook in die buiteland as sanger saam met Christa Steyn as begeleier vanaf 1990 tot datum - dit sluit ook in die aanbiedinge soos hieronder gelys vanaf Agter die Horison tot by Jannie en die Tannie.

Organiseerder en aanbieder van KERSLIG, VERS EN MELODIE vir TRUK vanaf 1988 tot 1992.

Kabarette van Stephan Bouwer 1988 tot 1990 - VAN BERLYN TOT BAPSFONTEIN en OP DIE HARTSTOG BOULEVARD met Laurika Rauch.

Vanaf 1986 landswye aanbiedinge van BLIK EN SNAAR , onder andere vir JOHANNESBURGSE STADSKOUBURG en TRUK, asook optredes in Europa.

Jaarliks ongeveer twintig aanbiedinge van revues en musiekblyspele self geskryf vir sy groepe by UP vanaf 1981 tot 1987 - LUISTER NA DIE LIEDJIESLOELOERAAIGANSDANS en RIP.

Huiskonserte, beter bekend as LIEDJIE-AANDE, by sy huis, Margaretastraat 28 in Pretoria 1981/82.