Vir alle optredes kontak Jopie Koen by 072 460 5568 of 012 329 0709 of stuur 'n epos na jopie@pierneefteater.co.za

FEBRUARIE 2023

 

Dinsdag 7 Februarie

Jannie en Chanie Jonker
Menlo Kultuuraand
Atterburyteater

 

Dinsdag 14 Februarie

Jannie, Susan Mouton (tjello)
Dankie-sê optrede vir Action Ford in Roodepoort
Privaatfunksie

Dinsdag 14 Februarie
Valentynskonsert: Die eggo van jou oë
Jannie, Susan Mouton (tjello)
Pierneefteater
19h00
BESPREEK by:
info@pierneefteater.co.za of whatsapp 072 460 5568

 

Saterdag 18 Februarie

Privaatfunksie: 80ste verjaardag en Digbundelbekendstelling

Jannie, Susan Mouton (tjello)
Blue Crane restaurant, Pretoria
Oggend


Sondag 19 Februarie 10h00 tot 12h00

LEKWENA WILDSPLAAS - PLAASKOMBUIS - spesiale wegbreek-naweek

Ten bate van die Rotariërs en die NCPD (Nasionale Raad van en vir Persone met Gestremdhede)

 Classics in the Veld – onder leiding van Miro Chakaryan, Konsertmeester van die Johannesburgse Filharmoniese Orkes

Wynproe deur Beyers Truter – Suid-Afrika se Mnr Pinotage

 Hartsmusiek in vier tale

Jannie du Toit – kitaar en sang

Susan Mouton – tjello

Chanie Jonker – klavier en akkordeon

Besprekings by Chris: chrisdebruyn1958@gmail.com

 

MAART

 

Vrydag 3 Maart
Jannie sing vir ons mense
Mariandl Huiskonsert
18h30
Bespreek by 082 338 4819

 

Saterdag 4 Maart
Lindenkoor se 30-jaar feesvieringe met Jannie, Coenie de Villiers, Helene Bester, Veramarie Meyer en Herman van den Berg
Cor Dirks saal
18h30 vir 19h00
BESPREEK by: Henrita du Toit 061 334 1094

 

Woensdag 8 Maart
Jannie met kitaar en Annelie du Plessis-Hoberg
Pierneefteater
Fondsinsameling vir die Garden of Peace-projek van die Tshwane Leadership Foundation (TLF)
19h00

BESPREEK by: info@pierneefteater.co.za of whatsapp 072 460 5568

 

Vrydag 10 Maart                          

Luister na die liedjies
Jannie en Annelie du Plessis-Hoberg (fluit)

N G Kerk Albertyn, Lephalale

18h00   

BESPREEK by: N G Albertyn kerkkantoor

 

Saterdag 11 Maart 

Kunstegrot, Thabazimbi

Luister na die liedjies
Jannie en Annelie du Plessis-Hoberg (fluit)
Gaskunstenaars: Thabang Marimba van die Thabang Kinderhuis in Thabazimbi - finaliste in Jannie se talentprojek 'N NUWE BAADJIE - 2021/'22

18h30 vir 19h00

BESPREEK by: 083 744 8559

 

Sondag 12 Maart
Kiekies – Lucas se liedjies
Jannie en Thean Kotze
Ons Plaashuisteater
15h00
Bespreek by 082 338 0080

 

Sondag 26 Maart
Die Maan deur ’n gaatjie in die nag
Jannie, Chanie Jonker (klavier en akkordeon), Annelie du Plessis-Hoberg (fluit)

Pierneefteater

15h00

BESPREEK by: info@pierneefteater.co.za of whatsapp 072 460 5568

 

Vrydag 31 Maart

Die Maan deur ’n gaatjie in die nag
Jannie, Chanie Jonker (klavier en akkordeon), Annelie du Plessis-Hoberg (fluit)

Kreatief, Burgersdorp
BESPREEK by:

Pieter - 072-390-9019

 

APRIL

 KKNK Oudtshoorn

Die Maan deur ’n gaatjie in die nag
Jannie, Chanie Jonker (klavier en akkordeon), Annelie du Plessis-Hoberg (fluit)
Banketsaal
Maandag 3 April  16h00
Dinsdag 4 April  13h00
Woensdag 5 April  10h00

 

Donderdag 20 April
Jannie sing vir ons mense
Selrose Park Aftree-oord
10h00
BESPREEK by: Sosiale Komitee

 JUNIE

 

Vrydag 23 Junie

Doep is nie dood nie

Jannie, Susan Mouton (tjello), Chanie Jonker (klavier en akkordeon)
Nagkantoor - Kaapschehoop
Privaatfunksie

 

Vir alle navrae oor Jannie se optredes – besprekings, kaartjieverkope ens - skakel Jopie Koen by 072-460-5568 en/of stuur eposse beide aan 

jopie@pierneefteater.co.za en jannie@agterplaas.co.za